Lely Welgar RP 245 Netbaler

juanvd123 4th Feb 2019 No Comments

Lely Welgar RP 245 Netbaler

Model =+-2Jaar oud. +- 1400 Bale gedoen. Bande 90%.Vertoon baie goed. Baie goeie toestand. Tjoppers in met forcefeed. Reg vir mielieresste.Bale kan gestel word hoe styf jy dit wil he. Baal size 1.2.So te se nuut. Btw uitgesluit. VIR meer inligting kontak gerus Johan 0730189576.

Read More